Klas 01 – Voorbereiding vir mamma en baba
R190,00Produkte en klere wat mamma en baba benodig voor en na geboorte.
Showing all 10 results

Produkte en klere wat mamma en baba benodig voor en na geboorte.

Badtyd, doekruil, slaaptyd, velsorg, ekseem, brandboude, naels, babaklere, voeding en fopspene.

Borsvoed of formulemelk? Wat is cup feeding? Bottels, borsvoedingposisies en borsvoedingstegnieke.

Borsvoeding, moedersinstink, oefeninge om van stres ontslae te raak, ondersteuningstelsels en stresfaktore om te vermy.

Hipertensie, diabetes, pre-eklampsie, eklampsie, plasenta previa en infeksies.

Tekens van kraam, hoe ’n kontraksie voel, wanneer om hospitaal toe te gaan, wanneer om jou mediese praktisyn in te lig, die natuurlike proses,…

Wat ’n geboorteplan behels, geboortekomplikasies en tegnieke vir ’n positiewe kraamervaring.

Administrasie, selfversorging vir mamma, mastitis, voeding vir mamma na geboorte, naelstringsorg en gevaartekens vir baba.

Krampe, koors, diarree, allergiese reaksies en watter medikasie om by die huis aan te hou.

Diagnosering van koliek, hoe om winde te voorkom, en tegnieke om baba te kalmeer en gemakliker te maak.